Chrisna Greeff, voormalige besturende direkteur van Democratic Media Holdings (DMH) en ook uitvoerende voorsitter van die Democratic Media Trust of Namibia, is vandag in ...
A life-size sculpture of Dorsland, the iconic pregnant, desert-adapted black rhino cow killed by poachers in the Kunene Region last year, and a smaller sculpture of her calf ...
Boere wat kliënte van die mediese fonds Namibia Medical Care (NMC) is en wat finansiële druk weens bek-en-klouseer (BKS) ervaar, kan aansoek doen om tydelike verligting op ...
Na drie maande van kreatiewe ontwikkeling, mentorskap en artistieke ontdekking, sal vyf Namibiese kunstenaars se kunswerke wat gedurende die tydperk geskep is, eersdaags as ...
Die Windhoekse munisipaliteit het bevestig die opmeting van plotte en grond wat deur inwoners op Groot Aub besit word, het afgeskop.Volgens die munisipaliteit se ...
Bek-en-klouseer (BKS) kan op verskeie maniere tussen plase versprei, dikwels voor boere besef dat hul diere besmet is. Die virus word oorgedra deur direkte kontak met besmette ...
World Wildlife Day 2027 will focus on practical solutions to human-wildlife conflict, highlighting the need for communities, governments and conservation organisations to ...
Rehoboth se dorpsraad het planne aangekondig om sy twee bestaande begraafplase vir enige nuwe begrafnisse te sluit. Die besluit volg na aanleiding van ’n gebrek ...
President Netumbo Nandi-Ndaitwah het erken Namibië het groot beleggingsprojekte weens burokrasie aan die kant van die regering verloor. Dit beklemtoon ’n jarelange ...
MAANDAG 30 OKTOBER 2006– Die posisies van twee amptenare van die Hardap-streekraad sal vandeesweek ernstige aandag moet kry ná die kwessie Vrydag op Mariental deur ...
‘’n Aanklag teen Trump’Amerikaanse president Donald Trump se Republikeinse Party het beheer oor beide huise van die Amerikaanse kongres in ’n verpletterende nederlaag ...
Swakop Uranium is planning a major expansion of its uranium mining operations in the Erongo Region, with a proposed three-pit mine and processing plant covering an area of ...